Acts 8:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy het geen deel of lot in hierdie saak nie, want jou hart is nie reg in die oë van God nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hier is nie plek vir jou nie, want voor God is jou hart nie reg nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jy het geen deel of lot in hierdie saak nie, want jou hart is nie reg voor God nie. |
| Afrikaans 1983 | In hierdie werk is daar vir jou geen plek nie, want jou gesindheid teenoor God is nie reg nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy het geen aandeel of aanspraak in hierdie saak nie, want jou hart is nie opreg voor God nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God kan jou nie gebruik in sy werk nie, want jou hart is nie reg voor God nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarom moet jy jou lewe radikaal verander. Laat staan dadelik al jou goddelose dade. |