Acts 8:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En vrome manne het Stefanus na sy begrafnis gedra en oor hom gerou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | (Godvresende mense het Stefanus begrawe en hulle het baie oor hom getreur.) |
| Afrikaans 1933/1953 | En godvresende manne het St,fanus begrawe en 'n groot rou oor hom bedrywe. |
| Afrikaans 1983 | Godvresende mense het vir Stefanus begrawe en daar is baie oor hom gerou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vroom manne het Stefanus begrawe en uitermate oor hom gerou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar was manne wat lief was vir die Here en wat Hom gedien het soos Hy wil hê. Hierdie manne het vir Stefanus begrawe. En hulle het baie gehuil en getreur oor hom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Stefanus is intussen begrawe deur ’n paar mans wat God met groot toewyding gedien het. Hulle was hartseer oor sy dood. |