Acts 8:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) en gesê: Gee my ook hierdie krag, sodat elkeen wat ek die hande oplê, die Heilige Gees kan ontvang.
Afrikaans (NLV) 2011 “Gee my ook hierdie mag,” het hy gesê, “sodat elkeen op wie ek my hande sit, die Heilige Gees kan ontvang!”
Afrikaans 1933/1953 en gesê: Gee aan my ook hierdie mag, sodat elkeen wat ek die hande oplê, die Heilige Gees kan ontvang.
Afrikaans 1983 en gesê: “Gee my ook hierdie bevoegdheid sodat elkeen wat ek die hande oplê, die Heilige Gees kan ontvang.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) met die woorde: “Gee vir my ook hierdie mag, sodat elkeen vir wie ek die hande oplê, die Heilige Gees ontvang.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het gesê: “Gee vir my ook hierdie krag. Dan kan ek ook my hande op iemand sit sodat hy die Heilige Gees kan kry.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dadelik het hy hulle ’n klomp geld aangebied en vir hulle gesê: “Vertel my wat julle geheim is. Vat die geld en gee my asseblief ook van julle krag sodat elkeen op wie ek my hande sit, ook die Heilige Gees kan ontvang.”