Acts 8:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe Simon sien dat deur die handoplegging van die apostels die Heilige Gees gegee is, het hy hulle geld aangebied,
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Simon sien dat die mense die Gees ontvang wanneer die apostels hulle hande op hulle sit, wou hy hierdie mag koop.
Afrikaans 1933/1953 En toe Simon sien dat deur die handoplegging van die apostels die Heilige Gees gegee word, het hy hulle geld aangebied
Afrikaans 1983 Toe Simon sien dat die mense die Gees ontvang as die apostels hulle die hande oplê, het hy hulle geld aangebied
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe Simon sien dat die Gees deur die handoplegging van die apostels geskenk word, het hy hulle geld aangebied,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe Simon sien dat die apostels hulle hande op mense sit en dat die mense dan die Heilige Gees kry, wou hy vir die apostels geld gee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Simon het gestaan en kyk toe die apostels hulle hande op die mense geplaas het en hulle met die Heilige Gees se krag vervul is.