Acts 8:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het hulle hulle die hande opgelê, en hulle het die Heilige Gees ontvang.
Afrikaans (NLV) 2011 Petrus en Johannes het toe hulle hande op hierdie gelowiges gesit, en hulle het die Heilige Gees ontvang.
Afrikaans 1933/1953 Hulle het hul toe die hande opgelê, en hulle het die Heilige Gees ontvang.
Afrikaans 1983 Die apostels het hulle die hande opgelê, en hulle het die Heilige Gees ontvang.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hierna het die apostels hulle die hande opgelê, en hulle het die Heilige Gees ontvang.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Petrus en Johannes het toe hulle hande op die mense gesit, en die mense het die Heilige Gees gekry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe die apostels daar aankom, het hulle hulle hande op die mense geplaas en vir hulle gebid. Dadelik het die krag van die Gees toe oor hulle almal gekom.