Acts 8:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) (Want nog het Hy op niemand van hulle geval nie; net hulle is gedoop in die Naam van die Here Jesus.)
Afrikaans (NLV) 2011 Want die Heilige Gees het immers nog nie op een van hulle gekom nie, want hulle was net in die Naam van die Here Jesus gedoop.
Afrikaans 1933/1953 want Hy het toe nog op niemand van hulle geval nie, maar hulle was net gedoop in die Naam van die Here Jesus.
Afrikaans 1983 want die Gees het nog nie op een van hulle gekom nie; hulle was net in die Naam van die Here Jesus gedoop.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want Hy het toe nog op niemand van hulle neergedaal nie; hulle was net gedoop in die Naam van die Here Jesus.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want die Heilige Gees het toe nog nie in een van hulle gekom nie. Hulle was net gedoop in die Naam van die Here Jesus.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Heilige Gees in hulle lewe ontvang, want op daardie tydstip was hulle nog nie met sy krag vervul nie. Hulle was nog net in die Naam van die Here Jesus gedoop.