Acts 8:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) wat, toe hulle afgekom het, vir hulle gebid het dat hulle die Heilige Gees mag ontvang.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe hulle daar aankom, het hulle vir die nuwe gelowiges gebid dat hulle die Heilige Gees mag ontvang.
Afrikaans 1933/1953 Hulle het afgekom en vir hulle gebid, dat hulle die Heilige Gees mag ontvang,
Afrikaans 1983 Dié het toe gegaan en vir die mense daar gebid dat hulle die Heilige Gees mag ontvang,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het gegaan en vir hulle gebid dat hulle die Heilige Gees mag ontvang,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Petrus en Johannes het gegaan en hulle het gebid dat die mense die Heilige Gees kan kry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle twee moes gaan bid dat hierdie mense ook die krag van die