Acts 7:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die aartsvaders, bewoë van afguns, het Josef na Egipte verkoop, maar God was met hom, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Hierdie seuns van Jakob was jaloers op hulle broer Josef, en hulle het hom verkoop om ’n slaaf in Egipte te wees. Maar God was by hom |
| Afrikaans 1933/1953 | En die aartsvaders was jaloers op Josef en het hom verkoop na Egipte toe; maar God was met hom |
| Afrikaans 1983 | “Uit jaloesie het die stamvaders vir Josef as slaaf verkoop, en so is hy Egipte toe. Maar God was by hom |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “En omdat die stamvaders op Josef afgunstig was, het hulle hom verkoop om na Egipte geneem te word. Maar God was met hom, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “En die voorvaders was jaloers op Josef. Daarom het hulle hom verkoop aan mense van Egipte. Maar God was by Josef. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Hierdie stamvaders was egter jaloers op hulle broer Josef. Daarom het hulle hom as ’n slaaf verkoop. Josef is deur sy nuwe eienaars weggevat Egipte toe. Maar God was heeltyd by hom. Hy het hom deur elke probleem en elke krisis gehelp. |