Acts 7:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En God het so gespreek dat sy nageslag as vreemdeling sou vertoef in 'n vreemde land; en dat hulle hulle in slawerny sou bring en hulle boos smeek vierhonderd jaar.
Afrikaans (NLV) 2011 “God het egter ook gesê dat sy nageslag as uitlanders sal woon in ’n vreemde land, waar hulle vir 400 jaar as slawe mishandel sal word.
Afrikaans 1933/1953 En God het aan hom d¡t gesê, dat sy nageslag bywoners in 'n vreemde land sou wees en die mense hulle tot slawe sou maak en mishandel, vier honderd jaar lank.
Afrikaans 1983 God het só gesê: ‘Sy nageslag sal bywoners wees in 'n land wat aan ander behoort. Daar sal hulle slawe wees en vier honderd jaar lank baie swaar kry.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) God het dit so gestel, ‘Sy nageslag sal bywoners wees in 'n land wat aan ander behoort, en die inwoners sal hulle slawe maak en vierhonderd jaar lank laat swaarkry.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God het gesê: ‘ Abraham se nageslag sal vreemdelinge wees in 'n vreemde land. Die mense van daardie land sal Abraham se nageslag slawe laat word, en die mense sal slegte dinge doen aan hulle, 400 jaar lank.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Tog het God hom belowe dat sy nageslag eendag hierdie hele land sou bewoon. “Hy het bygevoeg dat hulle eers sowat 400 jaar lank in ’n vreemde land sou bly. Daar sou hulle geen eie grond hê nie. Hulle sou as slawe werk en deur ander mense mishandel word.