Acts 7:59 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het Stefanus gestenig terwyl hy God aanroep en sê: Here Jesus, ontvang my gees.
Afrikaans (NLV) 2011 Terwyl hulle besig was om Stefanus te stenig, het hy gebid: “Here Jesus, ontvang my gees.”
Afrikaans 1933/1953 En hulle het St,fanus gestenig terwyl hy die Here aanroep en sê: Here Jesus, ontvang my gees!
Afrikaans 1983 Terwyl hulle vir Stefanus stenig, het hy geroep: “Here Jesus, ontvang my gees!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En hulle het Stefanus gestenig, terwyl hy uitroep: “Here Jesus, ontvang my gees!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En terwyl die Joodse Raad vir Stefanus met klippe gooi, het Stefanus gebid en gesê: “Here Jesus, neem my gees.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Terwyl die klippe op Stefanus neergereën het, het hy gebid: “Here Jesus, neem my nou na U toe.” Toe het hy op sy knieë neergeval en hard uitgeroep: “Here, moenie dié sonde teen hierdie mense laat tel nie! Vergeef hulle.” Dit was Stefanus se laaste woorde. Hy het daarna inmekaargesak en is daar op die plek dood.