Acts 7:53 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) wat die wet deur die beskikking van engele ontvang het en dit nie onderhou het nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Júlle het die wet van God nié uitgeleef nie, alhoewel julle dit deur bemiddeling van engele ontvang het.”
Afrikaans 1933/1953 julle wat die wet deur die beskikkinge van engele ontvang het en tog nie onderhou het nie!
Afrikaans 1983 Julle is die mense wat deur bemiddeling van engele die wet van God ontvang het, en tog het julle dit nie gehoorsaam nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Julle het die wet deur die beskikking van engele ontvang en tog nie onderhou nie!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle is die mense wat die wette van God gekry het. God het die engele gebruik om dit vir julle te gee. Maar julle was nie gehoorsaam aan God se wette nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Julle was so gelukkig om God se wet uit die hand van sy engele te ontvang. Maar julle het nooit so ver gekom om te doen wat die wet sê nie.”