Acts 7:46 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | wat genade gevind het voor God en begeer het om 'n tabernakel vir die God van Jakob te vind. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Dawid het God se genade ervaar, en het gevra vir die voorreg om ’n tempel vir die huis van Jakob te bou. |
| Afrikaans 1933/1953 | wat genade gevind het voor God en gevra het om 'n woonplek vir die God van Jakob te verkry. |
| Afrikaans 1983 | God was vir hom goed, en Dawid het gevra om toegelaat te word om vir God 'n tempel te bou vir gebruik deur die nageslag van Jakob. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dawid het guns by God gevind, en gevra dat hy 'n tabernakel vir die huis van Jakob kon oprig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God was goed vir Dawid, en Dawid het vir God gevra of hy vir Hom 'n woonplek kan bou sodat Jakob se nageslag daar vir God kan dien. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het op ’n dag vir God gaan vra of hy nie ’n tempel as aanbiddingsplek vir die nageslag van Jakob kon bou nie. |