Acts 7:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê die Here vir hom: Trek jou skoene van jou voete af, want die plek waar jy staan, is heilige grond. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “En die Here het vir hom gesê: ‘Trek jou sandale uit, want jy staan op gewyde grond. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê die Here vir hom: Trek die skoene van jou voete af, want die plek waarop jy staan, is heilige grond. |
| Afrikaans 1983 | En die Here sê vir hom: ‘Trek jou skoene uit, want die plek waarop jy staan, is gewyde grond. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe sê die Here vir hom, ‘Trek jou sandale van jou voete af, want die plek waarop jy staan, is heilige grond. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe sê die Here vir hom: ‘ Trek jou sandale uit, want die plek waarop jy staan, is gewyde grond. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here sê toe vir hom: ‘Betoon respek vir My! Trek jou skoene uit, want jy staan op heilige grond. Jy is in die teenwoordigheid van die lewende God! |