Acts 7:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) en gesê: Ek is die God van jou vaders, die God van Abraham en die God van Isak en die God van Jakob. Toe het Moses gebewe en dit nie durf kyk nie.
Afrikaans (NLV) 2011 ‘Ek is die God van jou voorvaders — die God van Abraham, Isak en Jakob.’ Moses was só bang dat hy gebewe het; hy het dit nie gewaag om te kyk nie.
Afrikaans 1933/1953 Ek is die God van jou vaders, die God van Abraham en die God van Isak en die God van Jakob. En Moses het begin bewe en nie gewaag om dit te bekyk nie.
Afrikaans 1983 ‘Ek is die God van jou voorvaders, die God van Abraham, Isak en Jakob.’ Moses het gebewe en dit nie gewaag om te kyk nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) ‘Ek is die God van jou vaders, die God van Abraham en Isak en Jakob.’ En Moses het begin bewe en nie gewaag om daarna te kyk nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ‘ Ek is die God van jou voorvaders, die God van Abraham, Isak en Jakob.’ Moses het begin bewe en hy was te bang om na die bos te kyk.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ‘Ek is die God van jou voorvaders. Ek is die God van Abraham, Isak en Jakob.’ Toe Moses dit hoor, het hy geskrik en sy oë styf toegeknyp. Hy was te bang om na God te kyk.