Acts 7:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe Moses dit sien, was hy verwonderd oor die gesig; en toe hy nader kom om dit te aanskou, het die stem van die Here tot hom gekom:
Afrikaans (NLV) 2011 Moses het dit gesien en gewonder wat aangaan. Toe hy nadergaan om dit te bekyk, kom die stem van die Here:
Afrikaans 1933/1953 En Moses het dit gesien en hom oor die gesig verwonder; en toe hy daarheen gaan om dit te besien, het die stem van die Here tot hom gekom:
Afrikaans 1983 Moses was baie verbaas oor wat hy sien, en toe hy nader gaan om te kyk wat dit is, hoor hy die stem van die Here:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe Moses dit sien, het hy hom oor die visioen verwonder; en toe hy nader gaan om dit te bekyk, het die stem van die Here gesê,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses was verbaas oor wat hy gesien het. Hy het nader gegaan om te kyk wat dit is, en toe hoor hy die stem van die Here wat sê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moses kon sy oë nie glo toe hy dit sien nie. Hy het nader gestap om mooi te sien wat aangaan. Toe praat die Here skielik uit die brandende bos: