Acts 7:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy sê vir hom: Gaan uit jou land en uit jou familie, en kom in die land wat Ek jou sal wys. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | God het vir hom gesê: ‘Verlaat jou geboorteland en jou familie, en gaan na die land toe wat Ek vir jou sal wys.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | en vir hom gesê: Trek uit jou land en uit jou familie, en kom na die land wat Ek jou sal wys. |
| Afrikaans 1983 | God het vir hom gesê: ‘Trek uit jou vaderland uit, weg van jou familie af, en gaan na die land toe wat Ek vir jou sal wys.’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en vir hom gesê, ‘Verlaat jou land en jou familie, en gaan na die land wat Ek jou sal wys.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God het vir Abraham gesê: ‘ Jy moet weggaan uit jou land en van jou familie, en dan moet jy gaan na die land wat Ek vir jou sal wys.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | God het vir hom gesê: ‘Jy moet uit jou land trek. Vat al jou familielede saam met jou. Ek sal jou wys na watter land toe jy moet gaan.’ |