Acts 7:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het Moses gevlug vir hierdie woord, en hy was 'n vreemdeling in die land Madian, waar hy twee seuns verwek het.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Moses dit hoor, het hy gevlug en as uitlander in die land Midian gaan woon. Dáár het hy die pa geword van twee seuns.
Afrikaans 1933/1953 En Moses het op hierdie woord gevlug en 'n bywoner geword in die land M¡dian, waar hy die vader van twee seuns geword het.
Afrikaans 1983 Toe Moses dit hoor, het hy gevlug en 'n bywoner in Midian geword. Dáár is vir hom twee seuns gebore.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe Moses hierdie woorde hoor, het hy gevlug en 'n bywoner in die land Midian geword, waar hy twee seuns verwek het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe Moses dit hoor, het hy gevlug. Hy het 'n vreemdeling geword in die land Midian. Daar het hy die pa geword van twee seuns.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Moses het groot geskrik toe hy hoor wat die man sê. Hy het besef dat almal binnekort sou weet wat hy met die Egiptenaar gedoen het. Daarom het hy toe uit Egipte padgegee en as ’n vreemdeling in die land Midian gaan bly. Daar het hy getrou en die pa van twee seuns geword.”