Acts 7:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sal jy my doodmaak soos jy gister die Egiptenaar gedoen het? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wil jy my ook vermoor, soos jy gister die Egiptenaar vermoor het?’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Jy wil my tog nie doodmaak soos jy gister die Egiptenaar doodgemaak het nie? |
| Afrikaans 1983 | Wil jy my ook doodslaan, soos jy gister die Egiptenaar doodgeslaan het?’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wil jy my ook doodmaak soos jy gister die Egiptenaar doodgemaak het?’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Nou wil jy vir my ook doodmaak soos jy gister die Egiptenaar doodgemaak het.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gaan jy my nou ook doodmaak?’ |