Acts 7:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want hy het gedink dat sy broers sou verstaan dat God hulle deur sy hand sou red, maar hulle het dit nie verstaan nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het gemeen sy mense sou begryp dat God hom gestuur het om hulle te verlos, maar hulle het nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het gedink dat sy broers sou verstaan dat God hulle deur sy hand redding sou gee; maar hulle het dit nie verstaan nie. |
| Afrikaans 1983 | Hy het gemeen sy mense sou begryp dat God hom wou gebruik om hulle te red, maar hulle het dit nie verstaan nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het gedink sy broers sou begryp dat God vir hulle deur sy hand redding sou bring, maar hulle het dit nie begryp nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses het gedink dat die Israeliete sal verstaan dat God hom wil gebruik om hulle te red. Maar hulle het dit nie verstaan nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moses het gedink dat sy volksgenote sou besef dat hy aan hulle kant was, maar hy het hom lelik misgis. |