Acts 7:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe hy veertig jaar oud was, het dit in sy hart opgekom om sy broers, die kinders van Israel, te besoek.
Afrikaans (NLV) 2011 “Op 40-jarige leeftyd het hy besluit om te gaan kyk hoe dit met sy mense, die volk Israel, gaan.
Afrikaans 1933/1953 En nadat hy die ouderdom van veertig jaar bereik het, het dit in sy hart opgekom om sy broers, die kinders van Israel, te besoek;
Afrikaans 1983 “Op veertigjarige leeftyd het die verlange by hom opgekom om te gaan kyk hoe dit met sy mense, die volk Israel, gaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Maar toe hy veertig jaar oud was, het die begeerte in sy hart opgekom om sy broers, die kinders van Israel, op te soek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Toe Moses 40 jaar oud was, het hy besluit om te gaan kyk hoe dit gaan met sy mense, die Israeliete.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Toe Moses sowat 40 jaar oud was, het hy op ’n dag besluit om besoek af te lê by sy eie mense, die Israeliete.