Acts 7:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In watter tyd is Moses gebore en hy was buitengewoon mooi en het drie maande lank in die huis van sy vader onderhou; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “In dié tyd is Moses gebore, en hy was besonder mooi. Sy ouers het hom drie maande lank tuis versorg. |
| Afrikaans 1933/1953 | In die tyd is Moses gebore, en hy was wonderlik mooi. Drie maande lank is hy in die huis van sy vader versorg; |
| Afrikaans 1983 | In dié tyd is Moses gebore, en hy was baie mooi. Drie maande lank is hy in sy ouerhuis versorg, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In dié tyd is Moses gebore, en hy was uitsonderlik mooi in God se oë. Hy is drie maande lank in sy vader se huis versorg. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | In hierdie tyd is Moses gebore. Hy was baie mooi. Sy ouers het drie maande lank goed vir hom gesorg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “In daardie tyd is Moses gebore. En wat ’n mooi baba was hy nie! Sy pa en ma het hom drie maande lank in hulle huis weggesteek en versorg. |