Acts 7:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Totdat 'n ander koning opgestaan het wat Josef nie geken het nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Nuwe koning, wat niks van Josef geweet het nie, het egter in Egipte aan die bewind gekom. |
| Afrikaans 1933/1953 | totdat daar 'n ander koning opgestaan het wat nie vir Josef geken het nie. |
| Afrikaans 1983 | 'n Nuwe koning, wat nie vir Josef geken het nie, het egter in Egipte aan die bewind gekom, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | totdat daar 'n ander koning oor Egipte aan bewind gekom het wat nie van Josef geweet het nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Ander man het later koning geword in Egipte. Hy het nie vir Josef geken nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Nuwe koning het intussen die leisels in Egipte oorgeneem. Hy het nie vir Josef geken nie. Hy was ’n wrede heerser wat ons mense sleg behandel het. |