Acts 7:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het Josef gestuur en sy vader Jakob en sy hele familie, vyf-en-sestig siele, na hom toe geroep. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Josef het sy pa, Jakob, en sy hele familie laat haal, altesaam 75 mense. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het Josef gestuur en sy vader Jakob laat roep en sy hele familie, vyf en sewentig siele. |
| Afrikaans 1983 | Josef het vir Jakob, sy pa, en die hele familie laat haal, vyf en sewentig mense altesaam. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Josef het toe mense gestuur en sy vader Jakob laat haal, en ook die hele familie van vyf-en-sewentig mense. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Josef het toe 'n boodskap gestuur en hy het gesê sy pa Jakob en die hele familie moet na Egipte kom. Hulle was 75 mense. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarna het hy sy pa, Jakob, en die res van sy familie van sowat 75 mense laat haal om in Egipte te kom bly. |