Acts 7:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê die hoëpriester: Is hierdie dinge so? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die hoofpriester vra toe vir Stefanus: “Is hierdie aanklagte waar?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê die hoëpriester: Is hierdie dinge dan so? |
| Afrikaans 1983 | Die hoëpriester vra toe vir Stefanus: “Is dit waar?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die hoëpriester het toe gevra: “Is dit regtig so?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die hoëpriester vra toe vir Stefanus: “Is dit waar wat hierdie mense sê?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Wat het jy hierop te sê?” het die hoëpriester vir Stefanus gevra. |