Acts 6:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Stefanus, vol geloof en krag, het groot wonders en wonders onder die volk gedoen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Stefanus, ’n man vol van God se genade en krag, het wonders en groot tekens onder die mense gedoen. |
| Afrikaans 1933/1953 | En St,fanus, vol van geloof en krag, het groot wonders en tekens onder die volk gedoen. |
| Afrikaans 1983 | Stefanus, aan wie God baie genade en krag gegee het, het groot wonders en tekens onder die volk gedoen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En Stefanus, vol genade en krag, het groot wonders en tekens onder die volk verrig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God was genadig vir Stefanus en Hy het vir hom ook baie krag gegee, Stefanus het wonderwerke en groot tekens gedoen. Al die mense het geweet daarvan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Stefanus, een van die sewe helpers, het God se goedheid en krag elke dag beleef. Net soos die apostels het hy ook baie wonderwerke onder die mense gedoen. Daar was ’n klomp Jode wat niks gehou het van wat Stefanus sê nie. |