Acts 6:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar ons sal ons gedurigdeur aan gebed en aan die bediening van die woord oorgee.
Afrikaans (NLV) 2011 Óns sal dan al ons tyd bestee aan gebed en die bediening van die woord.”
Afrikaans 1933/1953 maar ons sal volhard in die gebed en die bediening van die woord.
Afrikaans 1983 Ons sal dan al ons aandag aan gebed en die bediening van die woord bly gee.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En ons sal ons dan toelê op gebed en die bediening van die woord.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En dan kan ons, die apostels, al ons tyd gebruik om vir mense te bid en om die boodskap van God te bring.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dan kan ons voortgaan met ons taak om te bid en om die Woord van God bekend te maak.”