Acts 6:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En almal wat in die Raad sit, kyk stip na hom en sien sy aangesig soos dit die gesig van 'n engel was.
Afrikaans (NLV) 2011 Al die raadslede het stip na Stefanus gekyk en gesien dat sy gesig soos dié van ’n engel skitter.
Afrikaans 1933/1953 En terwyl almal wat in die Raad sit, hul oë stip op hom hou, sien hulle dat sy gesig soos die gesig van 'n engel was.
Afrikaans 1983 Toe al die lede van die Raad stip na Stefanus sit en kyk, sien hulle dat sy gesig soos dié van 'n engel lyk.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Almal wat in die Sanhedrin gesit het, het stip na Stefanus gekyk en gesien dat sy gesig soos dié van 'n engel lyk.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Almal in die Joodse Raad het reguit na Stefanus gekyk. Hulle het gesien dat sy gesig soos 'n engel se gesig lyk.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe hierdie aanklag teen Stefanus ingebring is, het die Joodse Raad hom geskok aangestaar. Terwyl hulle nog so kyk, het hulle agtergekom dat sy gesig begin skyn soos ’n engel s’n.