Acts 6:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En stel valse getuies op wat gesê het: Hierdie man hou nie op om lasterlike woorde teen hierdie heiligdom en die wet te spreek nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Die vals getuies het gesê: “Hierdie man hou aan om afbrekend van die tempel en van die wet van Moses te praat.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het valse getuies laat optree om te sê: Di, man hou nie op om lasterlike dinge te praat teen hierdie heilige plek en die wet nie.
Afrikaans 1983 en vals getuies gekry om te sê: “Hierdie man wil nie ophou om dinge teen die heilige tempel en die wet van Moses te sê nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het ook vals getuies na vore laat kom wat verklaar het: “Hierdie man hou nie op om teen hierdie heilige plek en die wet te praat nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense het vals getuies gekry wat sê: “Stefanus wil nie ophou om slegte dinge te sê teen hierdie gewyde woonplek en teen die Wette van Moses nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die mense wat allerhande stories oor hom versprei het, het ook by die verhoor opgedaag en gesê: “Hierdie man sê die verskriklikste dinge teen ons heilige tempel en teen die wet van God.