Acts 6:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle kon die wysheid en die gees waarmee Hy gespreek het, nie weerstaan nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle was egter nie opgewasse teen die wysheid en die Gees waarmee hy gepraat het nie.
Afrikaans 1933/1953 Maar hulle kon die wysheid en die Gees waardeur hy gespreek het, nie weerstaan nie.
Afrikaans 1983 Hulle was egter nie opgewasse teen die wysheid wat hy van die Gees ontvang het en waarmee hy gepraat het nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) maar hulle was nie opgewasse teen die wysheid waarmee, en die Gees deur wie, hy gespreek het nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar hulle was nie so slim soos Stefanus nie. Stefanus het met wysheid gepraat, die Heilige Gees het vir hom gesê wat hy moet sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle was nie opgewasse teen Stefanus se insig in God se raadsplan nie.