Acts 5:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Petrus antwoord haar: Vertel my of julle die grond vir soveel verkoop het? En sy sê: Ja, vir soveel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Petrus vra haar toe: “Het julle die grond vir hierdie bedrag verkoop?” “Ja,” het sy geantwoord, “dit was die bedrag.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Petrus het haar aangespreek: Sê vir my of julle die grond vir soveel verkoop het? En sy sê: Ja, vir soveel. |
| Afrikaans 1983 | Petrus vra toe vir haar: “Sê vir my, het julle die grond vir soveel verkoop?” “Ja,” sê sy, “vir soveel.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Petrus het vir haar gevra: “Sê my, het julle die grond vir sóveel verkoop?” En sy het geantwoord: “Ja, vir soveel.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Petrus sê toe vir haar: “Sê vir my, het julle die grond verkoop vir soveel geld soos Ananias gesê het?” Sy sê toe: “Ja, dit is hoeveel geld ons gekry het.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe Petrus haar sien, vra hy haar: “Het julle dié bedrag vir julle grond gekry?” “Ja,” antwoord sy. “Presies net soveel soos jy gesê het.” |