Acts 5:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die jongmanne het opgestaan, hom opgewikkel en uitgedra en hom begrawe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Paar jong mans het hom toegedraai en gaan begrawe. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarna het die jongmanne opgestaan en hom toegedraai en uitgedra en begrawe. |
| Afrikaans 1983 | 'n Paar van die jonges het nader gekom, hom toegedraai en gaan begrawe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die jong manne het toe nader gekom, hom in linne toegedraai, na buite gedra en begrawe. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die jongmanne het toe gekom, hulle het hom toegedraai en hom uitgedra en gaan begrawe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Klomp jongmans het hom kom toedraai en weggedra om begrawe te word. Hierdie nuus het gou onder die mense versprei. Hulle het toe baie bang geword vir God. |