Acts 5:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy sê vir hulle: Manne van Israel, let op wat julle van plan is om te doen met betrekking tot hierdie manne. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het sy kollegas toe soos volg toegespreek: “Geagte Israeliete, wees versigtig wat julle met hierdie mans gaan doen! |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê hy vir hulle: Israeliete, pas op wat julle gaan doen met hierdie manne; |
| Afrikaans 1983 | Daarna sê hy vir die Raad: “Israeliete, julle moet versigtig wees wat julle met hierdie mense gaan doen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarop sê hy vir hulle: “Israeliete, dink goed na oor wat julle met hierdie mense gaan doen, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Gamaliël het toe vir die Joodse Raad gesê: “Vriende, Israeliete, julle moet oppas. Julle moet dink oor wat julle aan hierdie manne wil doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dink baie mooi wat julle vandag met hierdie mans aanvang. |