Acts 5:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe hulle dit hoor, is hulle in die hart getref en het raad gehou om hulle dood te maak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe die Raad dit hoor, was hulle woedend en het hulle begin planne maak om die apostels dood te maak. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe hulle dit hoor, was hulle woedend en wou hulle om die lewe bring. |
| Afrikaans 1983 | Toe die Raad dit hoor, was hulle woedend, en hulle wou die apostels doodmaak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe hulle dit hoor, was hulle rasend van woede en wou die apostels doodmaak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Joodse leiers het baie kwaad geword toe hulle dit hoor, en hulle het besluit om die apostels dood te maak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe die Joodse Raad dit hoor, was hulle woedend. Hulle wou die apostels net daar doodmaak. |