Acts 5:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En nadat hulle hulle gebring het, het hulle hulle voor die Raad gestel; en die hoëpriester het hulle gevra:
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het hulle voor die Raad gebring, en die hoofpriester het hulle begin ondervra:
Afrikaans 1933/1953 Hulle het hul dan gebring en voor die Raad gestel; en die hoëpriester het hulle gevra en gesê:
Afrikaans 1983 Hulle het hulle voor die Raad gebring, en die hoëpriester sê toe vir hulle:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle bring toe die apostels en laat hulle voor die Sanhedrin staan. Die hoëpriester het hulle begin ondervra:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het die apostels gebring en hulle het die apostels voor die Joodse Raad laat staan. Die hoëpriester het hulle begin uitvra.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die apostels is na die Joodse Raad gebring. Die hoëpriester het gesê: