Acts 5:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe kom een en vertel hulle en sê: Kyk, die manne wat julle in die gevangenis gesit het, staan in die tempel en leer die volk.
Afrikaans (NLV) 2011 Net toe kom daar iemand en sê vir hulle: “Weet julle, die mans vir wie julle in die tronk gesit het, staan in die tempel en onderrig die mense!”
Afrikaans 1933/1953 En daar kom een en bring aan hulle berig en sê: Kyk, die manne wat julle in die gevangenis gesit het, staan in die tempel en leer die volk.
Afrikaans 1983 Net toe kom daar iemand en sê vir hulle: “Weet julle, die mans vir wie julle in die tronk gesit het, staan daar in die tempel en leer die volk!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar iemand het hulle kom inlig: “Kyk, die manne wat julle in die tronk laat gooi het, staan die volk op die tempelterrein en onderrig.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe kom daar iemand en hy sê vir hulle: “Weet julle wat gebeur het? Die manne wat in die tronk was, staan in die tempel en hulle leer vir die mense.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Terwyl almal nog wonder wat aan die gang was, kom iemand daar aan en sê vir hulle: “Kom kyk! Die mans wat julle gister in die tronk gegooi het, is al weer in die tempel besig om die mense te leer.”