Acts 5:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar toe die beamptes kom en hulle nie in die tronk kry nie, het hulle teruggekeer en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Maar toe die tempelwagte by die tronk kom, was die apostels weg. Hulle het kom rapporteer:
Afrikaans 1933/1953 Maar toe die dienaars daar kom, het hulle hul nie in die gevangenis gekry nie; en hulle het omgedraai en berig gebring en gesê:
Afrikaans 1983 Maar toe die wagte daar kom, het hulle hulle nie in die tronk gekry nie. Hulle het teruggekom en vertel:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar toe die dienaars daar aankom, het hulle hulle nie in die tronk gekry nie. Hulle het teruggegaan en berig:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar toe die wagte by die tronk kom, het hulle gesien die apostels is nie daar nie. Hulle het teruggekom en hulle het dit vir die Joodse leiers vertel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle stuur toe ’n klompie soldate na die tronk om die apostels te gaan haal. Daar kon hulle die apostels nêrens opspoor nie. Hulle het teruggehardloop na die Joodse Raad en vir hulle gesê: