Acts 5:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Gaan staan en spreek in die tempel tot die volk al die woorde van hierdie lewe.
Afrikaans (NLV) 2011 “Gaan tempel toe en verkondig aan die volk die volle boodskap van hierdie nuwe manier van lewe!”
Afrikaans 1933/1953 Gaan heen, staan en vertel in die tempel aan die volk al die woorde van hierdie lewe.
Afrikaans 1983 “Gaan staan in die tempel en verkondig aan die volk die volle boodskap van hierdie nuwe lewe.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Gaan staan in die tempelterrein en verkondig aan die volk die volle boodskap van hierdie lewe.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het vir die apostels gesê: “Gaan staan in die tempel en preek vir die mense alles wat hulle moet hoor van Jesus, sodat hulle waarlik kan lewe.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gaan weer na die tempel toe en vertel daar vir almal dat Jesus ’n mens se lewe nuut maak.”