Acts 5:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het 'n deel van die prys teruggehou, terwyl sy vrou ook daarvan kennis geneem het, en 'n sekere deel gebring en dit aan die voete van die apostels neergelê.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het met die medewete van sy vrou van die verkoopprys vir hulleself gehou en net ’n gedeelte daarvan gebring en vir die apostels gegee.
Afrikaans 1933/1953 en ook met die medewete van sy vrou van die prys agtergehou en 'n sekere deel gebring en aan die voete van die apostels neergelê.
Afrikaans 1983 Met die medewete van sy vrou het hy van die verkoopprys vir hulleself agtergehou en net 'n gedeelte daarvan gebring en vir die apostels gegee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) maar hy het, met sy vrou se medewete, van die geld vir homself teruggehou, en net 'n gedeelte gebring en aan die voete van die •apostels neergelê.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ananias het 'n deel van die geld vir homself gehou. Sy vrou het geweet dat hy die geld gehou het. Toe het Ananias die geld gebring wat oorgebly het en hy het dit vir die apostels gegee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sy vrou, Saffira, het ook geweet van sy skelmstreek.