Acts 5:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar die engel van die Here het in die nag die deure van die gevangenis oopgemaak en hulle na vore gebring en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Maar ’n engel van die Here het in die nag die tronkdeure oopgemaak, hulle uitgelei en vir hulle gesê:
Afrikaans 1933/1953 Maar 'n engel van die Here het in die nag die deure van die gevangenis oopgemaak en hulle uitgelei en gesê:
Afrikaans 1983 Maar 'n engel van die Here het in die nag die tronkdeure oopgemaak, die apostels uitgelei en vir hulle gesê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar 'n engel van die Here het in die nag die tronkdeure oopgemaak, hulle uitgelei en gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar 'n engel van die Here het in die nag gekom. Hy het die deure van die tronk oopgemaak en hy het die apostels na buite gelei.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar ’n engel van die Here het dieselfde nag nog die tronk se deure kom oopsluit. Die engel sê toe vir hulle: “Moenie mismoedig word nie.