Acts 5:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het die hande op die apostels gelê en hulle in die gewone gevangenis gesit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het die apostels gearresteer en in die publieke tronk gestop. |
| Afrikaans 1933/1953 | en hulle het die hande aan die apostels geslaan en hulle in die openbare gevangenis gesit. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het die apostels oop en bloot laat vang en in die tronk gestop. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die •apostels gevange laat neem en hulle in die openbare tronk laat gooi. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het die apostels gevang en in die tronk gesit waar die gewone gevangenes was. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kort daarna is die apostels gevang en in die tronk gestop. |