Acts 5:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het die hoëpriester opgestaan en almal wat saam met hom was (dit is die sekte van die Sadduseërs) en was met verontwaardiging vervul, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die hoofpriester en sy ondersteuners, die Sadduseërs, word toe jaloers en besluit om iets aan die saak te doen. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die hoëpriester het opgestaan en almal wat saam met hom was -- dit is die party van die Sadduseërs -- en hulle was met nydigheid vervul, |
| Afrikaans 1983 | Die hoëpriester en al sy ondersteuners, wat aan die party van die Sadduseërs behoort het, is met afguns vervul en het besluit om in te gryp. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar die hoëpriester het opgestaan, en al sy ondersteuners, die party van die •Sadduseërs, het vol naywer |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe het die hoëpriester en die hele groep wat saam met hom regeer het, baie jaloers geword. Hulle was Sadduseërs. Hulle het besluit om iets sleg te doen aan die gelowiges. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Joodse Raad kon nie anders as om van die wonderwerke van die apostels kennis te neem nie. Dit het hulle baie jaloers gemaak. Daarom het die hoëpriester en die ander godsdienstige leiers op ’n dag besluit om hulle te laat vang. |