Acts 5:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En gelowiges is des te meer by die Here bygevoeg, menigtes van mans sowel as vroue.) |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Al meer mense het in die Here geglo, groot getalle mans en vroue. |
| Afrikaans 1933/1953 | En daar is meer en meer gelowiges in die Here bygevoeg, menigtes van manne sowel as vroue, |
| Afrikaans 1983 | Tog is baie mense wat in die Here geglo het, mans sowel as vrouens, algaande by hulle getal gevoeg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Tog is baie mense wat in die Here glo, algaande by hulle getal gevoeg – 'n menigte mans en vroue. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Later het die Here meer en meer mense laat kom om saam met die gemeente te aanbid, mense wat in Hom glo. Daar was baie mans en vroue. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het egter met sy genade in die stad bly werk sodat groot getalle mans en vroue buite die mure van die tempel tot bekering gekom het. |