Acts 5:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En groot vrees het oor die hele gemeente gekom, en oor almal wat hierdie dinge gehoor het.
Afrikaans (NLV) 2011 Die hele gemeente het groot geskrik en al die ander wat hiervan gehoor het, het net so geskrik.
Afrikaans 1933/1953 En 'n groot vrees het oor die hele gemeente gekom en oor almal wat dit gehoor het.
Afrikaans 1983 Die hele gemeente en al die ander mense wat hiervan gehoor het, het baie bang geword.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En groot vrees het die hele •gemeente en almal wat hiervan gehoor het, oorval.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die hele gemeente en almal wat dit gehoor het, het baie bang geword.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ander mense buite die gemeente wat daarvan gehoor het, het ook baie bang geword vir Hom.