Acts 5:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar 'n sekere man met die naam van Ananias het saam met sy vrou Saffira 'n besitting verkoop,
Afrikaans (NLV) 2011 Daar was egter ook ’n sekere man, Ananias, wat saam met sy vrou, Saffira, ’n eiendom verkoop het.
Afrikaans 1933/1953 Maar 'n sekere man met die naam van Anan¡as het saam met sy vrou Saff¡ra 'n eiendom verkoop,
Afrikaans 1983 Maar daar was ook 'n sekere man, Ananias, en sy vrou, Saffira, wat 'n eiendom verkoop het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Man met die naam Ananias het saam met sy vrou Saffira 'n stuk grond verkoop,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar was 'n man, sy naam was Ananias. Sy vrou se naam was Saffira. Hulle het ook 'n stuk grond verkoop.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ananias en Saffira, ’n egpaar in die gemeente, het ook ’n stuk grond verkoop. Ananias het ’n deel van die wins in sy sak gesteek en die res vir die apostels gevat. Hy het gemaak asof hy al die geld aan hulle gegee het.