Acts 4:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As ons vandag ondersoek word na die goeie daad wat aan die magtelose mens gedoen is, hoe word hy gesond; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | word ons vandag verhoor oor ’n goeie daad aan ’n verlamde man? Wil julle weet hoe hy gesond gemaak is? |
| Afrikaans 1933/1953 | as ons vandag ondervra word oor 'n weldaad aan 'n siek man, waardeur hy gesond geword het, |
| Afrikaans 1983 | julle verhoor ons vandag oor 'n weldaad aan 'n siek man en oor hoe hy gesond gemaak is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | as ons vandag verhoor word oor 'n goeie daad aan 'n siek man waardeur hy gesond geword het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | julle beskuldig ons vandag omdat ons iets goed gedoen het vir 'n siek man, omdat ons iets gedoen het wat hierdie man gesond gemaak het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Geagte leiers van die volk en raadslede, ons staan vandag hier voor julle omdat ons ’n siek man gesond gemaak het. |