Acts 4:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Petrus, vervul met die Heilige Gees, vir hulle: Regeerders van die volk en oudstes van Israel! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe het Petrus, vervul met die Heilige Gees, vir hulle gesê: “Leiers en familiehoofde van ons volk, |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop sê Petrus, vervul met die Heilige Gees, aan hulle: Owerstes van die volk en ouderlinge van Israel, |
| Afrikaans 1983 | Toe het Petrus, vol van die Heilige Gees, vir hulle gesê: “Raadslede van die volk, en familiehoofde, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe het Petrus, vervul met die Heilige Gees, vir hulle gesê: “Leiers van die volk en familiehoofde, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Heilige Gees het toe in Petrus gekom, en Petrus het gesê: “Leiers van die volk en familieleiers, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Petrus was vol van die Heilige Gees se groot krag. Hy het dadelik geantwoord: |