Acts 4:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Annas, die hoëpriester, en Kajafas, en Johannes en Alexander, en almal uit die geslag van die hoëpriester, was in Jerusalem bymekaar. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Annas die hoofpriester was daar, asook Kajafas, Johannes, Aleksander en ander familielede van die hoofpriester. |
| Afrikaans 1933/1953 | ook Annas, die hoëpriester, en K jafas en Johannes en Alexander en almal wat van die hoëpriesterlike familie was; |
| Afrikaans 1983 | Ook die hoëpriester Annas, en Kajafas, Johannes, Aleksander en al die ander lede van die hoëpriesterlike familie was teenwoordig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | ook Annas, die hoëpriester, en Kajafas en Johannes en Aleksander, en almal wat tot die hoëpriesterlike familie behoort het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Annas die hoëpriester, Kajafas, Johannes, Aleksander, en al die ander mans wat familie was van die hoëpriester, was ook daar. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Behalwe die skrifkenners en volksleiers was die hoëpriester Annas en lede van sy familie, soos Kajafas, Johannes en Aleksander, ook daar. Petrus en Johannes is tot in die middel van die vertrek gebring waar hulle bymekaar was. |