Acts 4:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die volgende dag het hulle owerstes en ouderlinge en skrifgeleerdes.
Afrikaans (NLV) 2011 Die volgende môre het die priesterhoofde, die leiers, die familiehoofde en die skrifgeleerdes in Jerusalem vergadering gehou.
Afrikaans 1933/1953 Die volgende dag kom toe hulle owerstes en ouderlinge en skrifgeleerdes in Jerusalem bymekaar,
Afrikaans 1983 Die volgende môre het die raadslede, die familiehoofde en die skrifgeleerdes in Jerusalem vergader.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die volgende dag het hulle leiers en familiehoofde en skrifkenners in Jerusalem bymekaargekom –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die volgende dag het die Jode se leiers en familieleiers en skrifgeleerdes in Jerusalem bymekaargekom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die volgende oggend het al die belangrikste godsdienstige leiers van Israel wat op die Joodse Raad sitting gehad het in Jerusalem vergader.