Acts 4:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Joses, wat by die apostels Barnabas genoem is, (dit is, as dit vertaal word: Die seun van vertroosting), 'n Leviet, en van die land Ciprus, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | So was daar byvoorbeeld Josef wat deur die apostels Barnabas genoem is (dit beteken iemand wat mense moed inpraat). Hy was uit die stam van Levi, en is op Siprus gebore. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Joses wie se bynaam onder die apostels B rnabas was -- wat, as dit vertaal word, beteken seun van vertroosting -- 'n Leviet, van geboorte uit Ciprus, |
| Afrikaans 1983 | Josef 'n Leviet wat op Siprus gebore is en wat deur die apostels Barnabas genoem is — dit beteken iemand wat mense moed inpraat — |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Josef, 'n Leviet afkomstig uit Ciprus, wat by die apostels die bynaam Barnabas gekry het – as dit vertaal word, beteken dit Seun van Vertroosting – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar was 'n man, sy naam was Josef. Die apostels het hom Barnabas genoem. Barnabas beteken “Iemand wat ander mense bemoedig.” Hy was 'n Leviet, hy het van die eiland Siprus gekom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | So het ’n man met die naam Josef, wat deur die apostels Barnabas genoem is (dit beteken: iemand wat ander mense bemoedig) |