Acts 4:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het hulle by die voete van die apostels neergelê, en aan elkeen is uitgedeel volgens wat hy nodig gehad het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en vir die apostels gegee. Dié het dit dan uitgedeel volgens elkeen se behoefte. |
| Afrikaans 1933/1953 | En aan elkeen is uitgedeel volgens wat hy nodig gehad het. |
| Afrikaans 1983 | en vir die apostels gegee. Dié het dit dan uitgedeel volgens elkeen se behoefte. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en aan die voete van die apostels neergelê het. En aan elkeen is dan uitgedeel in ooreenstemming met wat hy nodig gehad het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en dit vir die apostels gegee. Die apostels het dit uitgedeel vir elkeen wat iets nodig gehad het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |